Die Reis Kompas – Visuele Gids oor Jesus se Uitnodiging tot Ware Menswees

R20.00

’n Visuele gids met kernsketse en teks om jou opnuut te herinner aan Jesus se uitnodiging tot egte menswees. Hierdie kompas dien as praktiese hulpmiddel vir herhaling, refleksie en verdieping in die Reis.

33 in stock

Quantity
Fully-Secured-SSL

Die Reis Kompas is ’n eenvoudige, dog diepgaande hulpmiddel wat die hart van die Geloofsreis vasvang: Jesus en sy uitnodiging tot egte menswees. Elke kaart bevat visuele sketse met kernbeskrywings van belangrike temas en teksgedeeltes wat sentraal staan tot die Reis.

Hierdie kompas is ideaal vir persoonlike gebruik, mentorskap of in klein groepe. Dit help deelnemers om met herhaling en eenvoud die belangrikste beginsels van die Reis te onthou en te integreer. Die Reis Kompas maak dit maklik om dit met ander te deel of dit in verskillende ruimtes te gebruik, van klein groepe tot retraites en pastorale begeleiding.

Die kompas dien ook as handleiding vir die gebruik van die Reis-magneetstel en is geskik vir mense wat reeds op die Geloofsreis is, of nuut begin om Jesus op ’n eerstehandse manier te volg.

Bestellings word gewoonlik binne 7–10 dae verwerk.

Ons beleid is in beginsel geen terugsendings nie. Indien daar egter ’n probleem met die gehalte van ’n produk is, kontak ons binne 7 dae en ons sal dit saam met jou hanteer.

Voorwaardes vir enige moontlike terugsendings:

  • Die produk moet ongeskonde wees.

  • Dit moet in die oorspronklike verpakking wees.

  • Dit moet teen volprys gekoop wees (nie op afslag nie).

  • Dit moet binne 14 dae teruggestuur word.

Let wel: Koeriermaatskappye kan weier om ’n produk op te tel as dit nie behoorlik verpak is nie.

Hier is wat jy moet weet oor hoe jou bestelling werk:

Digitale produkte

Na betaling kry jy onmiddellik toegang tot jou digitale produk direk via jou rekening of deur ’n e-pos-skakel wat outomaties aan jou gestuur word.

Fisiese produkte

  • Ons lewer landswyd met koerier. Versendingskoste word by die betaalpunt bereken.
  • Internasionale aflewering kan moontlik wees, kontak ons gerus vir meer inligting.
  • Bestellings word gewoonlik binne 7–10 dae verwerk.

Afleweringsopsies

  • Standaardversending: 3–4 werksdae (tariewe beskikbaar by betaalpunt).
  • Spoedversending: 2–3 werksdae (tariewe beskikbaar by betaalpunt).

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Reis Kompas – Visuele Gids oor Jesus se Uitnodiging tot Ware Menswees”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante produkte

You may also like…

  • Uitverkoping!
    Die ReisDie Reis

    Die Reis

    Original price was: R80.00.Current price is: R60.00. Lees Meer
  • Die Reis: 8 weke studiegidsDie Reis: 8 weke studiegids

    Die Reis: 8 weke studiegids

    R30.00 Lees Meer
  • Gebed Meditasiekaarte / Prayer Meditation CardsGebed Meditasiekaarte / Prayer Meditation Cards

    Gebed Meditasiekaarte / Prayer Meditation Cards

    R209.00 Lees Meer
  • Die Reis Magnete en Kompas – 10 Inspirerende Dissipelskap MagneteDie Reis Magnete en Kompas – 10 Inspirerende Dissipelskap Magnete

    Die Reis Magnete en Kompas – 10 Inspirerende Dissipelskap Magnete

    R220.00 Lees Meer

Top Verkopers

Bly in die kring

Teken in om gereeld inspirasie, geloofsgedagtes en nuus oor retraites, geleenthede en inhoud van Geloofsvorming te ontvang.

🔒Ons respekteer jou privaatheid, wat beteken dat ons jou inligting nooit aan enigiemand sal verkoop nie. 

0