Voer die bedrag in wat jy wil skenk hieronder.
Jou donasie help ons om die werk van geloofsvorming lewendig te hou, vir elkeen wat op soek is na meer. Help dra die werk van Geloofsvorming met ’n eenmalige donasie van jou keuse.
Voer die bedrag in wat jy wil skenk hieronder.
Die werk van Geloofsvorming gebeur stadig, eerlik en saam. Dit word nie gedryf deur wins of druk nie, maar deur roeping en mense soos jy wat bereid is om by te dra.
Wanneer jy donasie maak, word jy deel van die groter storie. Jou bydrae help ons om hierdie reis moontlik te maak vir ander: predikante, bedienaars, gewone mense wat hunker na ’n geloof wat regtig leef.
Kies die bedrag wat vir jou reg voel. Jou ondersteuning maak meer moontlik as wat jy weet. As jy voel om te gee, dankie. Jy help ons dra.
Ons beleid is in beginsel geen terugsendings nie. Indien daar egter ’n probleem met die gehalte van ’n produk is, kontak ons binne 7 dae en ons sal dit saam met jou hanteer.
Voorwaardes vir enige moontlike terugsendings:
Die produk moet ongeskonde wees.
Dit moet in die oorspronklike verpakking wees.
Dit moet teen volprys gekoop wees (nie op afslag nie).
Dit moet binne 14 dae teruggestuur word.
Let wel: Koeriermaatskappye kan weier om ’n produk op te tel as dit nie behoorlik verpak is nie.








Teken in om gereeld inspirasie, geloofsgedagtes en nuus oor retraites, geleenthede en inhoud van Geloofsvorming te ontvang.
🔒Ons respekteer jou privaatheid, wat beteken dat ons jou inligting nooit aan enigiemand sal verkoop nie.