R100.00
’n 40-dae gids vir enigiemand wat Jesus beter wil leer ken en saam met Hom wil leer leef. Sluit daaglikse ritmes, teksmeditasie en kleingroepstrukture in vir ’n eerstehandse geloofspad.
290 in stock
“Leer Leef Saam Met Jesus” is ’n uitnodiging om weer vars na Jesus te kyk en saam met Hom te leer leef in jou daaglikse realiteit.
Hierdie gids help jou om stadiger te beweeg, stil te word en opnuut bewus te raak van God se teenwoordigheid in die gewone dinge van elke dag. Elke week bring ’n nuwe fokus, met eenvoudige perspektiewe en geleenthede om persoonlik en saam met ander oor jou geloofspad na te dink.
Of jy dit alleen gebruik of saam met ’n groep, dit is ’n praktiese hulpmiddel vir almal wat ’n dieper geloofslewe wil inrig, nie as ’n projek om af te merk nie, maar as ’n pad om te stap.
Bestellings word gewoonlik binne 7–10 dae verwerk.
Ons beleid is in beginsel geen terugsendings nie. Indien daar egter ’n probleem met die gehalte van ’n produk is, kontak ons binne 7 dae en ons sal dit saam met jou hanteer.
Voorwaardes vir enige moontlike terugsendings:
Die produk moet ongeskonde wees.
Dit moet in die oorspronklike verpakking wees.
Dit moet teen volprys gekoop wees (nie op afslag nie).
Dit moet binne 14 dae teruggestuur word.
Let wel: Koeriermaatskappye kan weier om ’n produk op te tel as dit nie behoorlik verpak is nie.
Hier is wat jy moet weet oor hoe jou bestelling werk:
Digitale produkte
Na betaling kry jy onmiddellik toegang tot jou digitale produk direk via jou rekening of deur ’n e-pos-skakel wat outomaties aan jou gestuur word.
Fisiese produkte
Afleweringsopsies








Teken in om gereeld inspirasie, geloofsgedagtes en nuus oor retraites, geleenthede en inhoud van Geloofsvorming te ontvang.
🔒Ons respekteer jou privaatheid, wat beteken dat ons jou inligting nooit aan enigiemand sal verkoop nie.
Reviews
There are no reviews yet.