Ware Self en Vals Self

Ons is ‘n groep predikante en sommige gades wat in 2017 op die “Geloofsreis” van die Sentrum vir Geloofsvorming, onder leiding van Gys van Schoor gegaan het. Opgewonde om ‘n verdieping te beleef, en sommer net om ook ‘n bietjie te rus, het ek gedurende die eerste sessie gedurende Oktober 2017 vinnig besef dat hierdie Reis ‘n bevrydende maar beslis…
My Ervaring van die Geloofsreis

Die geloofsreis is een van die wonderlikste spieëls wat God tot dusver in my persoonlike geloofsreis gebruik het – ‘n spieël waarin ek eerlik na myself en na die pad waarlangs ek kom, kon kyk en moes kyk. Ek is deur die geloofsreis oortuig dat ek as ‘n lewenslange student van Jesus eerlik moet omgaan met my brose verlede omdat…
Stilte en afsondering

Predikante van die NG Kerk is geregtig op verlof, maar ook op ‘n siklus van sabbatsverlof of sabbatstyd. So het ek by my eerste Sabbatstyd gekom,… Dus: na verloop van drie jaar in dieselfde werkkring, kan hy ‘n 30 dae breek neem, maar die inhoud hiervan moet van so ‘n aard wees, dat hy aan die Kerkraad kan verslag lewer…