Die Reis: 8 weke studiegids

R30.00

Die boek is ‘n werkboek – nie in die eerste plek ‘n leesboek nie. Dit wil jou innooi om 8 weke saam met Jesus te stap aan die hand van DIE REIS.

Uitgebreide weergawe

277 in stock

Quantity
Fully-Secured-SSL

HOE OM HIERDIE STUDIEGIDS TE GEBRUIK:

DIE REIS is geskryf om jou in te nooi op die reis as ’n dissipel van Jesus. Ons verstaan dissipelskap as ’n lewenslange reis van karaktertransformasie, gerig op diens in die samelewing en die skepping.

Die studiegids sal die beste werk in groepe, die 8-weke gids is daarvoor geskryf. Dit kan egter ook individueel gebruik word.

Die boek is ‘n werkboek – nie in die eerste plek ‘n leesboek nie. Dit wil jou innooi om 8 weke saam met Jesus te stap aan die hand van DIE REIS.

Volg die riglyne vir Persoonlike Stilword en Nadenke. Dié deel wil vir jou ‘n struktuur gee vir eie stilword en nadenke.

Die Groepsbyeenkoms se fokus is om te deel wat jy in jou eie stilword ervaar het. Ons deel ons ervaringe van die week se sessie met mekaar. Volg daarvoor die Groepbyeenkoms se riglyne.

Baie dankie aan die volgende vriende wat hierdie studiegids gerskryf het, Bec Scales, Thea van choor, Janette Pieters, Albertus Louw en Andri Eloff

Seën vir die reis!

Bestellings word gewoonlik binne 7–10 dae verwerk.

Ons beleid is in beginsel geen terugsendings nie. Indien daar egter ’n probleem met die gehalte van ’n produk is, kontak ons binne 7 dae en ons sal dit saam met jou hanteer.

Voorwaardes vir enige moontlike terugsendings:

  • Die produk moet ongeskonde wees.

  • Dit moet in die oorspronklike verpakking wees.

  • Dit moet teen volprys gekoop wees (nie op afslag nie).

  • Dit moet binne 14 dae teruggestuur word.

Let wel: Koeriermaatskappye kan weier om ’n produk op te tel as dit nie behoorlik verpak is nie.

Hier is wat jy moet weet oor hoe jou bestelling werk:

Digitale produkte

Na betaling kry jy onmiddellik toegang tot jou digitale produk direk via jou rekening of deur ’n e-pos-skakel wat outomaties aan jou gestuur word.

Fisiese produkte

  • Ons lewer landswyd met koerier. Versendingskoste word by die betaalpunt bereken.
  • Internasionale aflewering kan moontlik wees, kontak ons gerus vir meer inligting.
  • Bestellings word gewoonlik binne 7–10 dae verwerk.

Afleweringsopsies

  • Standaardversending: 3–4 werksdae (tariewe beskikbaar by betaalpunt).
  • Spoedversending: 2–3 werksdae (tariewe beskikbaar by betaalpunt).

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Reis: 8 weke studiegids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante produkte

You may also like…

  • Die ReisDie Reis
    Uitverkoping!

    Die Reis

    Original price was: R80.00.Current price is: R60.00. Lees Meer
  • Leer Leef Saam Met Jesus – 40 DaeLeer Leef Saam Met Jesus – 40 Dae

    Leer Leef Saam Met Jesus – 40 Dae

    R100.00 Lees Meer
  • Gebed Meditasiekaarte / Prayer Meditation CardsGebed Meditasiekaarte / Prayer Meditation Cards

    Gebed Meditasiekaarte / Prayer Meditation Cards

    R209.00 Lees Meer
  • Die Reis Magnete en Kompas – 10 Inspirerende Dissipelskap MagneteDie Reis Magnete en Kompas – 10 Inspirerende Dissipelskap Magnete

    Die Reis Magnete en Kompas – 10 Inspirerende Dissipelskap Magnete

    R220.00 Lees Meer

Top Verkopers

Bly in die kring

Teken in om gereeld inspirasie, geloofsgedagtes en nuus oor retraites, geleenthede en inhoud van Geloofsvorming te ontvang.

🔒Ons respekteer jou privaatheid, wat beteken dat ons jou inligting nooit aan enigiemand sal verkoop nie. 

0