Die Reis Magnete en Kompas – 10 Inspirerende Dissipelskap Magnete

R220.00

’n Stel van 10 stylvolle magnete wat elke geloofsstasie van Die Reis vasvang, saam met ’n handige kompas-kaart vir refleksie en gesprek.

45 in stock

Quantity
Fully-Secured-SSL

Hierdie stel van 10 geloofsvorming-magnete is ontwerp om jou daagliks te herinner aan die kernbeginsels van Die Reis. Elke magneet verteenwoordig ’n unieke stasie op die dissipelskapspad en is ideaal vir gebruik op jou yskas, kantoor of geestelike ruimte.

Saam met die magnete ontvang jy Die Reis Kompas. Hierdie kaart help jou om die betekenis van elke stasie beter te verstaan. Dis ideaal vir gebruik in persoonlike refleksie, kleingroepe of mentor-gesprekke. Hierdie hulpmiddel bring ’n visuele, tasbare dimensie aan jou geloofsreis.

Bestellings word gewoonlik binne 7–10 dae verwerk.

Ons beleid is in beginsel geen terugsendings nie. Indien daar egter ’n probleem met die gehalte van ’n produk is, kontak ons binne 7 dae en ons sal dit saam met jou hanteer.

Voorwaardes vir enige moontlike terugsendings:

  • Die produk moet ongeskonde wees.

  • Dit moet in die oorspronklike verpakking wees.

  • Dit moet teen volprys gekoop wees (nie op afslag nie).

  • Dit moet binne 14 dae teruggestuur word.

Let wel: Koeriermaatskappye kan weier om ’n produk op te tel as dit nie behoorlik verpak is nie.

Hier is wat jy moet weet oor hoe jou bestelling werk:

Digitale produkte

Na betaling kry jy onmiddellik toegang tot jou digitale produk direk via jou rekening of deur ’n e-pos-skakel wat outomaties aan jou gestuur word.

Fisiese produkte

  • Ons lewer landswyd met koerier. Versendingskoste word by die betaalpunt bereken.
  • Internasionale aflewering kan moontlik wees, kontak ons gerus vir meer inligting.
  • Bestellings word gewoonlik binne 7–10 dae verwerk.

Afleweringsopsies

  • Standaardversending: 3–4 werksdae (tariewe beskikbaar by betaalpunt).
  • Spoedversending: 2–3 werksdae (tariewe beskikbaar by betaalpunt).

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Reis Magnete en Kompas – 10 Inspirerende Dissipelskap Magnete”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante produkte

You may also like…

  • Uitverkoping!
    Die ReisDie Reis

    Die Reis

    Original price was: R80.00.Current price is: R60.00. Lees Meer
  • Die Reis: 8 weke studiegidsDie Reis: 8 weke studiegids

    Die Reis: 8 weke studiegids

    R30.00 Lees Meer
  • Gebed Meditasiekaarte / Prayer Meditation CardsGebed Meditasiekaarte / Prayer Meditation Cards

    Gebed Meditasiekaarte / Prayer Meditation Cards

    R209.00 Lees Meer
  • Die Reis Kompas – Visuele Gids oor Jesus se Uitnodiging tot Ware MensweesDie Reis Kompas – Visuele Gids oor Jesus se Uitnodiging tot Ware Menswees

    Die Reis Kompas – Visuele Gids oor Jesus se Uitnodiging tot Ware Menswees

    R20.00 Lees Meer

Top Verkopers

Bly in die kring

Teken in om gereeld inspirasie, geloofsgedagtes en nuus oor retraites, geleenthede en inhoud van Geloofsvorming te ontvang.

🔒Ons respekteer jou privaatheid, wat beteken dat ons jou inligting nooit aan enigiemand sal verkoop nie. 

0