R220.00
’n Stel van 10 stylvolle magnete wat elke geloofsstasie van Die Reis vasvang, saam met ’n handige kompas-kaart vir refleksie en gesprek.
45 in stock
Hierdie stel van 10 geloofsvorming-magnete is ontwerp om jou daagliks te herinner aan die kernbeginsels van Die Reis. Elke magneet verteenwoordig ’n unieke stasie op die dissipelskapspad en is ideaal vir gebruik op jou yskas, kantoor of geestelike ruimte.
Saam met die magnete ontvang jy Die Reis Kompas. Hierdie kaart help jou om die betekenis van elke stasie beter te verstaan. Dis ideaal vir gebruik in persoonlike refleksie, kleingroepe of mentor-gesprekke. Hierdie hulpmiddel bring ’n visuele, tasbare dimensie aan jou geloofsreis.
Bestellings word gewoonlik binne 7–10 dae verwerk.
Ons beleid is in beginsel geen terugsendings nie. Indien daar egter ’n probleem met die gehalte van ’n produk is, kontak ons binne 7 dae en ons sal dit saam met jou hanteer.
Voorwaardes vir enige moontlike terugsendings:
Die produk moet ongeskonde wees.
Dit moet in die oorspronklike verpakking wees.
Dit moet teen volprys gekoop wees (nie op afslag nie).
Dit moet binne 14 dae teruggestuur word.
Let wel: Koeriermaatskappye kan weier om ’n produk op te tel as dit nie behoorlik verpak is nie.
Hier is wat jy moet weet oor hoe jou bestelling werk:
Digitale produkte
Na betaling kry jy onmiddellik toegang tot jou digitale produk direk via jou rekening of deur ’n e-pos-skakel wat outomaties aan jou gestuur word.
Fisiese produkte
Afleweringsopsies








Teken in om gereeld inspirasie, geloofsgedagtes en nuus oor retraites, geleenthede en inhoud van Geloofsvorming te ontvang.
🔒Ons respekteer jou privaatheid, wat beteken dat ons jou inligting nooit aan enigiemand sal verkoop nie.
Reviews
There are no reviews yet.