R80.00 Original price was: R80.00.R40.00Current price is: R40.00.
’n 17-week reis saam met die vroeë kerk deur die boek Handelinge. Leer hoe om vandag as gestuurde dissipel van Jesus te leef onder Sy koningsheerskappy.
127 in stock
“Jesus Stuur Ons: Op Reis met Handelinge” neem jou op ’n geloofsvormingsreis deur die boek Handelinge en wys hoe die vroeë kerk geleer het om elke dag te leef onder die koningsheerskappy van Jesus. Hierdie reis help jou om eerstehands saam met Jesus te leer leef, innerlik getransformeer te word, en jou gestuurde identiteit uit te leef waar jy reeds is: by die huis, in jou werkplek en in jou gemeenskap. Die fokus is op praktiese dissipelskap, geestelike gewoontes en die aktiewe uitleef van geloof in die alledaagse.
Bestellings word gewoonlik binne 7–10 dae verwerk.
Ons beleid is in beginsel geen terugsendings nie. Indien daar egter ’n probleem met die gehalte van ’n produk is, kontak ons binne 7 dae en ons sal dit saam met jou hanteer.
Voorwaardes vir enige moontlike terugsendings:
Die produk moet ongeskonde wees.
Dit moet in die oorspronklike verpakking wees.
Dit moet teen volprys gekoop wees (nie op afslag nie).
Dit moet binne 14 dae teruggestuur word.
Let wel: Koeriermaatskappye kan weier om ’n produk op te tel as dit nie behoorlik verpak is nie.
Hier is wat jy moet weet oor hoe jou bestelling werk:
Digitale produkte
Na betaling kry jy onmiddellik toegang tot jou digitale produk direk via jou rekening of deur ’n e-pos-skakel wat outomaties aan jou gestuur word.
Fisiese produkte
Afleweringsopsies








Teken in om gereeld inspirasie, geloofsgedagtes en nuus oor retraites, geleenthede en inhoud van Geloofsvorming te ontvang.
🔒Ons respekteer jou privaatheid, wat beteken dat ons jou inligting nooit aan enigiemand sal verkoop nie.
Reviews
There are no reviews yet.