R80.00 Original price was: R80.00.R40.00Current price is: R40.00.
’n 40-dae geloofsvormingsreis oor wat dit beteken om as ’n gestuurde dissipel van Jesus te leef in jou alledaagse lewe, waar jy woon, werk en leef.
215 in stock
“Jesus Stuur Ons” is ’n uitnodiging tot ’n 40-dae geloofsvormingsreis wat fokus op die uitleef van jou geloof in jou daaglikse lewe. Hierdie gids help jou om te ontdek hoe om as dissipel van Jesus te leef in jou gesin, werkplek en gemeenskap. Deur daaglikse refleksie en praktiese oefeninge, word jy aangemoedig om jou geloof aktief uit te leef en deel te neem aan God se werk in die wêreld.
Bestellings word gewoonlik binne 7–10 dae verwerk.
Ons beleid is in beginsel geen terugsendings nie. Indien daar egter ’n probleem met die gehalte van ’n produk is, kontak ons binne 7 dae en ons sal dit saam met jou hanteer.
Voorwaardes vir enige moontlike terugsendings:
Die produk moet ongeskonde wees.
Dit moet in die oorspronklike verpakking wees.
Dit moet teen volprys gekoop wees (nie op afslag nie).
Dit moet binne 14 dae teruggestuur word.
Let wel: Koeriermaatskappye kan weier om ’n produk op te tel as dit nie behoorlik verpak is nie.
Hier is wat jy moet weet oor hoe jou bestelling werk:
Digitale produkte
Na betaling kry jy onmiddellik toegang tot jou digitale produk direk via jou rekening of deur ’n e-pos-skakel wat outomaties aan jou gestuur word.
Fisiese produkte
Afleweringsopsies








Teken in om gereeld inspirasie, geloofsgedagtes en nuus oor retraites, geleenthede en inhoud van Geloofsvorming te ontvang.
🔒Ons respekteer jou privaatheid, wat beteken dat ons jou inligting nooit aan enigiemand sal verkoop nie.
Reviews
There are no reviews yet.