KLIK HIER EN LAAI ARTIKEL AF Ons leef in ‘n nuwe uitdagende situasie in die RSA en wêreldwyd. Ons leef in ‘n oorgangstyd…Dit bring onsekerheid: ou oplossings help ons nie noodwendig meer nie. Dit is uitdagend: ons het nie noodwendig die antwoorde nie. Hierdie krisis is ook ‘n wonderlike geleentheid: ons sal oop moet wees vir ‘n nuwe geboorte van…
