Hoekom

het ons geloofsvorming nodig?

Redes vir die bestaan van die sentrum

die sentrum het bewus geword van die volgende uitdagings

Uitdaging No. 1 Ons het ons misgis met Jesus. Ons bedoel hiermee dat Hy veel meer as ‘n Verlosser is (al is dit hoe spesiaal!) Ek het by myself en ander ‘n verveling met Jesus bespeur, terwyl Paulus oor Jesus praat – met verwondering.

Uitdaging No. 2 Die hart van die Christelike geloof as ‘n eerstehandse leer ken en leef met Jesus Christus die Here het verdof.

Uitdaging No. 3 Jesus as Leermeester het feitlik verdwyn uit die kerk terwyl sy woorde die grootste wysheid is wat ooit oor menslike lewe op die planeet uitgespreek is.

Uitdaging No. 4 Ons het geloofswaarhede in die kop maar dit verander nie ons lewe nie.

Uitdaging No. 5 Ons leef maklik verby onsself en daarom dikwels met groot emosionele onvolwassenheid wat geweldige negatiewe gevolge het vir ons menswees en al ons verhoudinge.

Uitdaging No. 6 Ons sit dikwels vasgevang in destruktiewe gewoontes/habits.

Uitdaging No. 7 Die karaktertransformasie waarmee Jesus deur Sy Gees in ons besig is vind nie onder narkose plaas nie. Hoe verander ek?

Die sentrum se hooffokus is om mense in te nooi

op 'n reis saam met Jesus waar die klem val op

‘n Herontdekking van Jesus.

Sy koninkryksevangelie

‘n Eerstehande leer ken en leef met Jesus

‘n Eerstehandse leer ken en leef met jouself

wat lei tot groter emosionele volwassenheid en vryheid

En radikale karaktertransformasie

wat grondvat in ons daaglikse lewe, in al ons verhoudings

In diep oop en eerlike gemeenskap met mekaar

om saam met Jesus en ander ‘n verskil te wees en te maak in ons samelewing

Wat is geloofsvorming?

dissipels van Jesus

Jesus nooi die mensdom met sy woorde: “Volg My”, om dissipels van hom te word. Dissipelskap is die lewenslange reis saam met Jesus wat ons karakter vorm en omvorm (Geloofsvorming), in diep vriendskap met hom en mekaar, ter wille van die wêreld. Daarom het die Sentrum kurrikulum ontwikkel wat vir jou heronrienteer, toerus, versterk en ondersteun op jou lewenslange reis saam met Jesus. Vind hier meer inligting oor Geloofsreis vir kerkleiers, Reis Retraites, Zoom Retraites, Greyton Retraites

Wie kan deelneem?

Enige persoon wat op reis wil gaan saam met Jesus. Ons verstaan die belangrikheid van die reis van geloofsvorming tot diens in die wêreld, en ons voorsien ondersteuning sodat jy jou volle potensiaal kan bereik.

Hoe begin ek?

Jy is welkom om ons te kontak deur enige van die maniere op ons kontak bladsy te gebruik. Jy kan ook ons bladsy “ek wil graag reis” besoek wat ‘n paar maniere vir jou gee oor hoe jy jou reis kan begin.