Dienste

wat ons aanbied

Welkom by ons dienstebladsy, waar mentorskap en opleiding aan die voorpunt van ons aanbiedinge is.

Mentorskap

line

Die Sentrum vir Geloofsvorming beskik oor goed opgeleide mense wat graag ander wil help met….

Geestelike begeleiding op jou persoonlike reis saam met God. Stuur gerus epos aan Albertus Klik Hier

Jou huweliksreis as transformerende genade ruimte. Stuur gerus epos aan Andri Klik Hier

Implementering van die Reis in jou kleingroep. Vir navrae epos gerus vir Gys Klik Hier

Hoe om die Geloofsreis deel te maak van jou geloofsgemeenskap. Vir opedag en navrae kontak gerus vir Gys Klik Hier

Opleiding

Die Sentrum vir Geloofsvorming wil graag voortdurend mense toerus, om elke dag ‘n verskil te wees en te maak in hulle wêreld. Ons bied die volgende aan:

MEDITASIE

Weeklikse geskrewe of YouTube video meditasies oor ‘n spesifieke teks.

INDIENSOPLEIDING

Opleiding om toegerus te word as mede-aanbieder van die reis.