Geloofsreis vir Kerkleiers

Retraites

Die Sentrum vir Geloofsvorming staan indiens van die groter geloofsgemeenskap. Dit wil gelowiges help op hulle eie geloofsvormende reis van dissipelskap gerig op diens in die samlewing. Ons kan die Geloofsreis saamvat in die volgende kern aspekte:

Die herontdekking van Jesus Christus die Here as die hart van die Christelike geloof. Dit gaan oor Hom! Dit gaan oor Sy koningkryksevangelie.

Ons antwoord hierop is ‘n lewenslange reis van dissipelskap.

Dissipelskap word verstaan as n proses (reis) van karaktertransformasie om egte mense te word wat voluit lewe.

Selfkennis is wesenlik vir die reis: die eerstehandse leer leef met ons self. Godskennis en selfkennis is keersye van mekaar (Calvyn).

Dissipelskap as ‘n geloofsvormde reis is gerig op diens in die samelewing.

Op hierdie pad het ons veilige, eerlike ruimtes nodig waar ons broos kan wees en in liefde verantwoordbaar gehou kan word.

Die Geloofsreis het ʼn aanvanklike curriculum van 3 jaar waar kerkleiers op 4-dag retraites gaan, waar hulle in ʼn rustige omgewing begelei word om op verskillende vlakke te groei.

GELOOFSREIS JAAR 1 RETRAITE 1
Emosioneel gesonde spiritualiteit

Een die grootste struikelblokke vir ons lewe saam met God is ons gebrek aan selfkennis. In hierdie retraite ontdek ons ons emosionele ongesondheid aan die hand van die werk van Scazerro. Ons gee ook aandag aan die herontdekking van Jesus se evangelie: Ons het ons misgis met Jesus.

GELOOFSREIS JAAR 1 RETRAITE 2
Dissipelskap as Geloofsvorming

Dallas Willard help ons met ons eie geloofsvormede reis van Dissipelskap. Dissipelskap is ‘n “status” en geloofsvorming (karaktertransformasie) ‘n lewenslange proses.

GELOOFSREIS JAAR 2 RETRAITE 3
Die innerlike reis: Vals self vs Ware self

Groter emosionele heelheid van ons verwonding is van kardinale belang vir ons vorming en omvorming.

GELOOFSREIS JAAR 2 RETRAITE 4
Hoe vind karakter-transformasie plaas?

Dallas Willard in sy boek: “Renovation of the heart” help ons om dit beter te verstaan. Die Heilieg Gees verander ons – maar nie onder narkose. Ons word aktief daarby ingeskakel. Ons kyk ook na die belang van geloofsgewoontes en ritmes.

GELOOFSREIS JAAR 3 RETRAITE 5
Die enneagram

Die enneagram is ‘n instrument wat ons help met selfinsig en ons ook help met wyse perspektiewe vir ons reis.

GELOOFSREIS JAAR 3 RETRAITE 6
Refleksie en saamgesels

Hier word nagedink oor die implikasies van die Geloofsreis vir ons elkeen, die breër kerk, maar veral vir jou gemeente. ‘n Refleksie oor die 3-jaar asook saamgesels oor die praktiese implikasies van die Geloofsreis vir jou bediening.

Reis en Zoom Retraites

Tyd vir persoonlike nadenke

Ons nooi mense op ‘n dissipelskapreis van geloofsvorming/karaktertransformasie tot diens in die wêreld. Dit word aangebied in opeenvolgende Retraites wat op verskillende maniere verpak kan word. Retraites beteken dat behalwe die lering daar tyd ingeruim word vir persoonlike nadenke in ‘n omgewing van tot rus kom en ontspanning. Daar word erns gemaak met die die teenwoordigheid van Jesus deur Sy Gees. Daarom gebeur daar veel meer as net kennisoordrag.

- RETRAITE 1 -
Ons het ons misgis met Jesus

Hier val die klem op die herontdekking van Jesus, en Sy uitnodiging na egte menswees.

Wat behandel word
  • Herontdek Jesus – meer as blote “redding”.
  • Lewenslange reis van karaktertransformasie.
  • Leer om prakties saam met Jesus te lewe.
  • Ons emosionele onvolwassenheid.

- RETRAITE 2 -
Leer leef met Jesus...en met myself.

Ons fokus op om ‘n meer eerstehandse leer leef met Jesus. *Jesus ontsluit die Vader hart* (Godsbeeld)

Wat behandel word
  • Leef vanuit ‘n nuwe werklikheid:“Jesus is Here! Jesus is Hier!”
  • Breek negatiewe patrone uit my familie van oorsprong, kultuur ens.

- RETRAITE 3 -
Jesus as leermeester vir ons ``hele`` lewe:

Jesus se woorde is die grootste wysheid wat op hierdie planeet uitgespreek is. Ons begin om sy wysheid uit te pak. Ons kom in voeling met ons hart.

Wat behandel word
  • Jesus as Leermeester – leer doen wat Hy sê.
  • Dissipel my emosies.

- RETRAITE 4 -
Die geheim om te doen wat Jesus van ons vra.

Hier word ons gehelp om die woorde van Jesus vir ons te ontsluit. Ons kyk na die impak van gebeurtenisse op ons lewe. Boom Storie…

Wat behandel word
  • ‘n Nuwe soort menswees! Nuwe harte!
  • Verwerping en aanvaarding

- RETRAITE 5 -
Die Heilige Gees en ons reis saam met Jesus.

Alles wat die Vader doen doen Hy deur die Seun. Alles wat die Seun doen doen H deur die Gees. Alles wat die Gees doen doen Hy deur mense.

Wat behandel word
  • Waarom vind transformasie so stadig plaas?
  • Lewe daar die Gees

- RETRAITE 6 -
Jesus nooi ons op 'n reis na groter vryheid - ``To live freely & lightly``

Op die Reis na groter Vryheid leer ons om regtig te kan liefhê - ‘’Net ‘n vry mens kan regtig lief hê.”

Wat behandel word
  • Ontdek jou eie verwonding en die impak op jou lewe.
  • Leer ken jou vals self.

- RETRAITE 7 -
Jesus vernuwe ons denke en ons lewe.

Kan ek verander en hoe verander ek?

Wat behandel word
  • Hoe verander ‘n mens?
  • DNA-verandering = denke, emosies, hart/wil, ligaam, verhoudings en siel.

- RETRAITE 8 -
Gevorm deur Jesus - die ware Wynstok.

Die vrug van die Gees is niks ander as ‘n beskrywing van die karakter van Jesus nie. Hoe word die vrug meer deel van ons lewe?

Wat behandel word
  • Wat is dit en die waarde daarvan.
  • Praktiese blootstelling aan geloofsgewoontes.
  • Ontwikkel jou eie “ Rule of life”.

- RETRAITE 9 -
Jesus stuur ons

Ons is indiensgeneem deur Jesus as sy mede-werkers vir die koninkryk. Wat is my roeping?

Wat behandel word
  • Groei na Christus se karakter toe.
  • Hoe word die vrug van die Gees prakties meer deel van ons lewe?

Greyton Retraites

jy word uitgenooi

Hier is ons volgende retraites waarvan jy deel kan wees. Jy bespreek self jou plek by die ATKV GOUDINI of ATKV BUFFELSPOORT. Vir ATKV GOUDINI BESPREKINGS konfgo@atkv.org.za of 023 349 8181 en vir ATKV BUFFELSPOORT BESPREKINGS buffelspoort@atkv.org.za of 014 572 1000 Ons sien uit om saam met jou te Reis!!

AFGEHANDEL

RETRAITE KOSTES

R1 350 per paar wat akkommodasie deel.
R1 750 per paar / per individu.
Sluit kursusfooi + 2 etes in.

AFGEHANDEL

RETRAITE KOSTES

R2 997 per paar wat akkommodasie deel.
Indien enkel, beloop koste R2 000.