Ek wil graag reis
Herontdek jou mens-wees
Dankie vir jou belangstelling oor hoe jy by die Sentrum vir Geloofsvorming deel en betrokke kan raak.
Ons is verheug om die geleentheid te hê om saam met jou te reis.
Daar is verskeie maniere waarop jy meer betrokke kan raak:
Woon een van ons retraites by
Hierdie geleenthede bied ‘n wonderlike geleentheid vir geestelike groei en gemeenskapsbou. Ons nooi mense op ‘n dissipelskapreis van geloofsvorming/karaktertransformasie tot diens in die wêreld. Dit word aangebied in opeenvolgende Retraites wat op verskillende maniere verpak kan word. Retraites beteken dat behalwe die leering daar tyd ingeruim word vir persoonlike nadenke in ‘n omgewing van tot rus kom en ontspanning. Daar word erns gemaak met die die teenwoordigheid van Jesus deur Sy Gees. Daarom gebeur daar veel meer as net kennisoordrag. Vind hier meer inligting oor Geloofsreis vir kerkleiers, Reis Retraites, Zoom Retraites, Greyton Retraites

meer inligting
As jy enige vrae het oor ons retraites en dienste, moet asseblief nie huiwer om uit te reik en vir meer inligting te vra nie.
ondersteuning
Vind ondersteuning by verkeie van ons ondersteuningsspanlede in jou omgewing.
dra finansieël by
Jou finansiële ondersteuning is deurslaggewend om ons te help om ons missie- en bedieningsdoelwitte te bereik. Baie dankie vir elke bydrae.
bid vir ons
Dankie vir jou belangstelling! Ons sal dankbaar wees vir jou gebede vir ons en ons missie. Sou jy aktief betrokke wou raak stuur ‘n epos na thea@geloofsvorming.co.za
Woon ons kwartaalikse zoomsessie by
Hierdie virtuele byeenkoms een keer ‘n kwartaal (24 Januarie | 13 April | 20 Julie | 16 Oktober) is ‘n goeie manier om meer inligting te kry oor die werk van die sentrum.

Ek wil graag reis
Herontdek jou mens-wees
Dankie vir jou belangstelling oor hoe jy by die Sentrum vir Geloofsvorming deel en betrokke kan raak. Ons is verheug om die geleentheid te hê om saam met jou te reis. Daar is verskeie maniere waarop jy meer betrokke kan raak:
Woon een van ons retraites by
Hierdie geleenthede bied ‘n wonderlike geleentheid vir geestelike groei en gemeenskapsbou. Ons nooi mense op ‘n dissipelskapreis van geloofsvorming / karaktertransformasie tot diens in die wêreld. Dit word aangebied in opeenvolgende Retraites wat op verskillende maniere verpak kan word. Retraites beteken dat behalwe die leering daar tyd ingeruim word vir persoonlike nadenke in ‘n omgewing van tot rus kom en ontspanning. Daar word erns gemaak met die die teenwoordigheid van Jesus deur Sy Gees. Daarom gebeur daar veel meer as net kennisoordrag. Vind hier meer inligting oor Geloofsreis vir kerkleiers, Reis Retraites, Zoom Retraites, Greyton Retraites