5 Maart - 11 Maart 2018 - Joh 3:14-21

Ons raamwerk of paradigma van waaruit ons die Skrif lees bepaal wat ons hoor. So wanneer ons met die raamwerk lees dat dit eintlik in die Christelike geloof gaan oor: glo om nie verlore te gaan nie, nie veroordeel te word nie – sodat ons hemel (ewige lewe) toe kan gaan, is ons teks ‘n bewys daarvan.

19 Maart - 25 Maart 2018 - Markus 15:1-39

Só kom die koninkryk. Só word die koning van die Jode (en die hemel en die aarde) gekroon. 

 

NOTA! Hierdie webwerf gebruik koekies en soortgelyke tegnologie.

Hiermee gee jy daartoe toestemming. Ons onderskryf alle wetgewing rakende die beskerming van Private Inligting. Learn more

I understand