blog-02.jpg

Week 10 Junie - 16 Junie 2019 - Joh 16:12-15

Die kruisiging en die opstanding van Jesus is die pynlike (soos die geboorte van ‘n kind deur ‘n vrou) geboorte van God se nuwe wêreld in ons ou wêreld. Die geboorte van nuwe lewe en ‘n nuwe vreugde te midde van ‘n bedroewende wêreld…(v22).

Continue reading

blog-01.jpg

Week 3 Junie - 9 Junie 2019 - Joh 14:8-17; 25-27

Ons is dikwels van mening dat dit beter sou gewees het indien Jesus nog liggaamlik by ons teenwoordig sou wees soos destyds met die dissipels.

Continue reading

NOTA! Hierdie webwerf gebruik koekies en soortgelyke tegnologie.

Hiermee gee jy daartoe toestemming. Ons onderskryf alle wetgewing rakende die beskerming van Private Inligting. Learn more

I understand