FaLang translation system by Faboba
about

Wat doen ons?

Ons missie is om  Christene te begelei op hul eie pad van dissipelskap as ‘n geloofsvormende reis gerig op diens in die samelewing.

Meer...

About us
Sentrum vir Geloofsvorming

Dissipelskap

Dissipelskap as Geloofsvorming is ’n lewenslange reis saam met Jesus. Dit impliseer ’n proses van radikale innerlike transformasie wat uitloop op diens aan die naaste.

Retreats

Geloofsreise

Dissipelskap reis

Konferensies

Konferensies & Pinskterreekse

Geloofsvorming

Kortliks

Geloofsvorming kan kortliks so omskryf word:
  1. Herontdekking van Jesus
    Dallas Willard sê in sy boek, The Divine Conspiracy: “My hope is to gain a fresh hearing for Jesus, especially among those who believe they already understand Him”. Geloofsvorming gaan oor ’n “herontdekking” van Jesus en ’n eerstehandse leer leef met Hom.
  2. Innerlike transformasie 
    Die voortdurende innerlike transformasie van ons lewens: “Becoming a new kind of person” (Willard).
  3. Groter emosionele gesondheid
    ’n Baie belangrike aspek van hierdie transformasie is ons innerlike genesing en heling. (Pete Scazzero: Emotional Healthy Spirituality).
  4. Gestuurdheid
    Geloofsvorming loop altyd uit op liefdesdiens aan jou naaste en die skepping.

Meer ...

NOTA! Hierdie webwerf gebruik koekies en soortgelyke tegnologie.

Hiermee gee jy daartoe toestemming. Ons onderskryf alle wetgewing rakende die beskerming van Private Inligting. Learn more

I understand