FaLang translation system by Faboba
  • home1
  • home 2
  • home 3
toerusting

Leierskap

Ons begelei geestelike leiers in hul eie spiritualiteit en geloofsvorming om weer ander te begelei tot ware dissipelskap.

Toerusting

  • Begeleiding van predikante
  • Begeleiding van Gemeentes
  • Konferensies
  • Preeksketse
  • Drie jaar plan materiaal
  • Boekies en ander hulpmiddels
begeleiding

Geestelike Begeleiding

Persoonlike retraits en geloofsreise waar innerlike vernuwing en inoefening van geestelike dissiplines plaasvind.

Retraites en geloofsreise

  • Geloofsreise
  • Individuele retraites
  • Geestelike Dissiplines
  • "Spritual Director"

Produkte

Ons het 'n reeds 'n paar boeke geskryf wat kan dien as hulpmiddels op jou persoonlike reis en ander vir gebruik in groepe.  Ons is verder voortdurende besig om nuwe materiaal te ontwikkel en bykomende boeke te skryf .

Meer hier

prod1
Ons reis
prod2
Innerlike Reis
prod3
40 Dae Reis
prod4
40 Dae Reis
prod5
40 Dae Reis
prod6
Tweede uitgawe
We are hiring!
contact

Kontak ons

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Geleenthede

Groep / Individuele Retraites
Geloofsreise
Konferensies
Preke

Adres

Main Str
Greyton
Wes-Kaap

Retraites & Konferensies

Ons bied verskeie retriates en konferensies aan om mense te begelei op hul eie reis van dissipelskap.
* Teken in op ons nuusbrief vir verdere inligting.

NOTA! Hierdie webwerf gebruik koekies en soortgelyke tegnologie.

Hiermee gee jy daartoe toestemming. Ons onderskryf alle wetgewing rakende die beskerming van Private Inligting. Learn more

I understand